Contact Us

Tel: +27 (0) 12 344 2289 &
+27 (0) 86 727 7377
Fax: +27 (0) 86 539 3210
Cell:+27 (0) 82 574 4191
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
 
 
Online Contact Form

Oorkant Loftus B&B, Selfsorg: Tariewe 2019

Addres:

439 KIRKNESS STR
CLYDESDALE
SUNNYSIDE, 0002
Tel: 012-344 2289
Fax: 086 539 3210
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

TARIEWE

2019

"Kontak ons asseblief vir ons huidige spesiale tariewe”

*** ALLE PRYSE SLUIT BTW. IN TEEN 14%. ***

1. Tuinwoonstel.
Een slaapkamer (2 tot 3 mense)
Enkel R450.00
Dubbel R690.00
2. Gesinseenheid 2 kamers, dubbel en 2 enkel (4)
een badkamer
R925.00
3. 2 Slaapkamer eenheid 2 badkamers, dubbel en 2 enkel (4)+1 R1,150.00
4. 3 Slaapkamer eenheid 2 badkamers. 6 enkel beddens. R1,345.00
  • ’n Ligte self-help-ontbyt is ingesluit in ons tariewe
  • Linne verskaf
  • Handdoeke verskaf
  • Gaste sepie verskaf
  • Vadoeke verskaf
  • Mikrogolf in eenheid
  • TV & DSTV (M-Net & fliek kanale, Super Sport kanale) in eenheid
  • Waaiers in eenheid
  • Verwarmer in eenheid
  • Yskas in eenheid
  • Veilige oop parkering, op perseel
  • Bababed beskikbaar op aanvraag
  • Wasgoed diens (R70/5Kg. bondel gewas en gestryk)
  • Self braai areas
  • Vele restaurante in omgewing
  • 1 km vanaf 'n Virgin Active gim
  • Bring asb. u eie proppe vir elektroniese apparate.
  • Bring asb. u eie haar droër.
  • Strykdiens (08:00 tot 13:00) teen ‘’n geringe fooi.
  • Indien u self u klere wil stryk, bring asb. u eie strykyster.

Wi-Fi is beskikbaar in al die kamers.